Program
08:00 Parkrun vertrek
09:00 Hekke open vir publiek
09:00 Musiek: Shira
09:00 Parkrun arriveer
09:00 Kameelritte begin
09:00 Biertuin
09:00 Stalletjies
09:40 Musiek: Louwrens orkes
10:00 Boeresport (Monument grasbanke)
10:20 Musiek: Voorlopers Boereorkes
10:20 Lesing: Vrugproduksie – doringlose turksvye, deur Dr Gesine Coetzer (Krugersaal)
11:00 Trompoppies
11:10 Musiek: Shira
11:10 Lesing: Turksvye en dierevoeding deur Dr Herman Fouché (Krugersaal)
11:50 Volkspele (Tiekiedraai en Kalkoentjie laer)
12:10 Musiek: Leo Sonskyn
12:10 Lesing: Turksvye en hul gebruike deur Prof Maryna de Wit (Krugersaal)
12:50 Trompoppies
13:00 Musiek: Leo Sonskyn
13:40 Musiek: Voorlopers Boereorkes
14:00 Genesis K9 Group Hondevertoning (Monument grasbanke)
14:20 Musiek: Louwrens orkes
15:00 Fees eindig
Dankie aan:
Pretoria Noord Toyota vir die borg van die verhoog

Genesis K9 Group vir die hondevertoning

Tiekiedraai en Kalkoentjie laer vir die aanbied van die Volkspele

Centurion Trompoppies / Majorettes vir hul optredes

Soetdoring Kommando wat die Boeresport help aanbied
